SA se surrealistiese verlore dekade

NIDS-CRAM-OPNAME

SA se surrealistiese verlore dekade

Tien jaar se groei in werkgeleenthede is binne vier maande uitgewis, en miljoene nuwe toelae-ontvangers het na vore gekom. NIC SPAULL plaas hierdie kwessies onder die vergrootglas.

  • 02 Oktober 2020
  • Vrye Denker
  • 17 min om te lees
  • artikel 15 van 26
  • Nic Spaull

VLADIMIR LENIN het glo gesê: “Daar’s dekades wanneer niks gebeur nie, en weke wanneer dekades gebeur.”

Wanneer ’n mens terugkyk, is dit duidelik dat ’n dekade se verandering in net vier maande in Suid-Afrika plaasgevind het. Ironies simmetries lyk dit asof die land ’n dekade se werkgeleenthede in minder as ’n halfjaar verloor het, terwyl sy toelaestelsel oor dieselfde tydperk met die ekwivalent van ’n dekade uitgebrei het.

Suid-Afrika het tussen 2009 en 2019 ongeveer 2.4 miljoen werkgeleenthede geskep. Nou is daar vroeë aanduidings dat ons die afgelope vier maande soveel as 2.8 miljoen verloor het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.