POLITIEKE NOTABOEK | Trump vs. Biden: Ja-nee, ‘this won’t end ...

'N GELIEG VAN VSA TOT RSA

POLITIEKE NOTABOEK | Trump vs. Biden: Ja-nee, ‘this won’t end well’

MAX DU PREEZ skryf oor die ‘Slag van die Ooms’ in Amerika en minister Nosiviwe Mapisa-Nqakula se liegstories oor haar rit na Harare.

ELKE ouer mens wat na sy of haar lewe terugkyk, sal vir jou kan sê wat in hul lewe gebeur het wat hulle glad nie verwag of kon voorsien het nie.

Net ingeval my vrou hier gaan lees, moet ek heel eerste sê ek het nooit voorsien dat ek so 'n aantreklike, slim en dierbare vrou sou kry wat bereid sou wees om met my te trou nie.

Ek kan ook sê die vlak waartoe Jacob Zuma en sy geesgenote gedaal het om stukke en brokke van ons land aan die Guptas te verkwansel en ons instellings te vernietig net om hulself te verryk en uit die tronk te bly, was iets wat my heeltemal onkant gevang het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X