Dis tyd om te wed wie plase gaan kry

PROBLEMATIESE PROSES

Dis tyd om te wed wie plase gaan kry

Vrae word gevra oor 700,000ha grondgebied wat die regering opeens aan swart boere toegeken het. CAROL PATON doen verslag.

WAAR het Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, skielik 700,000ha staatsgrond gekry om in ’n 30-jaar-huurooreenkoms vir swart boere beskikbaar te stel?

Dis ’n groot hoeveelheid grond. Een hektaar is byna so groot soos twee rugbyvelde. Die regering het sedert 1994 gemiddeld 100,000ha per jaar uitgedeel – dit kom dus neer op sewe jaar van grondhervorming alles op een slag. Dit behoort ’n verskil te maak aan die grondhonger agter die aandrang op onteiening en grondbesetting. Maar sal dit?

Die Instituut vir Armoede-, Grond- en Landelike Studies aan die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) het verlede week ’n paneelbespreking gehou waar navorsers en grondregte-drukgroepe twyfel uitgespreek het of dit die grondhervormingsaksie is waarop ons almal gewag het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.