SUID-AFRIKA, soos baie postkoloniale samelewings in Afrika, het skynbaar 'n buitensporige aantal narsistiese politieke leiers in magtige posisies wat fokus op selfverryking, en die verdeling van die samelewing, korrupsie en vertraagde groei veroorsaak.
Narsistiese leiers styg gewoonlik in tye van chaos, verwarring en onsekerheid na posisies van mag.
Afrika-lande, soos Suid-Afrika ook, met hulle hoë vlakke van armoede, geskille oor regs-, kulturele en morele kodes, en gebrek aan rigting is ryke grond vir narsiste. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.