‘Apartheid is beëindig, maar leef steeds voort’

IRONIE OP SENEKAL

‘Apartheid is beëindig, maar leef steeds voort’

Dieselfde geloofsoortuigings vanuit dieselfde kerkgenootskap wat in 1948 skeiding verkondig het, moes op Senekal gemoedere sus en vrede bewerkstellig tussen wit en swart, skryf CHARL ADAMS.

DIE ironie ontsnap my nie: Jean Oosthuizen skryf in sy boek Die Opkoms en Ondergang van die NG Kerk (Penguin Books, 2018) dit was ’n predikant van die NG Kerk, ene ds. J.C. du Plessis, wat die eerste keer die woord “apartheid” in kerkgeledere gebruik het.

In 1944 is die woord deur DF Malan, ’n toekomstige eerste minister en gewese predikant, vir die eerste keer in die parlement geuiter.

In 1948 wen die Nasionale Party die verkiesing en word “apartheid” die sentrale ideologie van die land. Tot ongeveer 1986 het die NG Kerk se Algemene Sinode apartheid as Bybelgefundeerd verdedig...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.