HELEN ZILLE SKRYF:
PIET CROUCAMP het Suid-Afrika verlede week 'n groot guns bewys. In sy artikel “So vou die groot opposisie-hoop” het hy onbewustelik onthul wat die ware agenda is agter kommentators se eindelose aanslag teen 'n DA wat weer sy ruggraat terug het.
As jy bereid is om jou neus toe te druk terwyl jy waad deur die persoonlike beledigings wat soos 'n los stoelgang uit Croucamp se pen vloei, sal jy uiteindelik die volgende sin raaklees: “Raak tuis in Afrika, want die DA se ooglopende koloniale versugtinge is 'n genetiese afwyking, nie die norm nie.”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.