Die prys van ’n DA-leierspos

MOORDKOMPLOT

Die prys van ’n DA-leierspos

Wat is die waarde van 'n DA-leierspos, wonder HEINDRICH WYNGAARD, in reaksie op die beweerde moordkomplot tussen twee kandidate in die party se Wes-Kaapse leierstryd.

DIE storielyn pas nie by die Demokratiese Alliansie as amptelike opposisieparty nie; dis dalk eerder die soort ding wat jy met politieke dramas in ’n regerende party, taxi-oorloë of magstryde elders in Afrika of op ’n ander vasteland vereenselwig. Maar daar staan dit toe verlede Sondag in Sunday Times (https://www.timeslive.co.za/sunday-times/news/2020-11-15-da-western-cape-leader-accused-of-plot-to-kill-rival-for-top-job/), opgesom in 'n opskrif wat lui: DA leader accused of plot to kill rival for top job.

Opspraakwekkend, ongelooflik, onbegryplik – en dalk veral onwaarskynlik.

“Hoe ernstig moet 'n mens die beweerde moordkomplot in die DA se Kaapse leierstryd opvat?” pols ek 'n hoë man in Wes-Kaapse polisiekringe...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X