POLITIEKE NOTABOEK | Die malste goed van 2020 en Swaggering...

DIE WEEK IN DIE NUUS

POLITIEKE NOTABOEK | Die malste goed van 2020 en Swaggering Sheriff Cele

MAX DU PREEZ skryf oor hoofregter Mogoeng Mogoeng se 666-waansin, Ace Magashule se predikament en Bheki Cele wat met ’n falanks generaals op die strande blaf.

DIE jaar 2020 was die jaar van die absurde, 'n jaar waarin daar vele mallighede gebeur het.

Internasionaal was Donald Trump die voorbok-malletjie met al sy leuens en samesweringsteorieë, sy bleikmiddel-inspuitings en sy voortslepende onkenning dat hy die verkiesing verloor het, selfs nadat dit deur die kieskolleges gesertifiseer is.

Hier by ons het ons gehuil en gelag oor 'n verbod op Woolworths-hoenders en skoene met oop tone; oor die cowboy wat homself die minister van polisie noem; oor die openbare beskermer wat omtrent elke week 'n hofsaak verloor en steeds onverstoord voortstoom; oor die DA wat in 'n hoek sit en sy polse met 'n stomp mes probeer sny; en oor Ace Magashule se bokspringerye...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.