EK was nooit 'n huiler nie. Maar ek is nou.
Soms kom die trane voordat ek weet dat ek iets voel. Soos 'n kraan wat deur 'n geheime hand oopgedraai word.
Dit het geleidelik gebeur. Hierdie jaar se onvoorspelbaarheid het my praktiese gelatenheid en my alles-sal-regkom-houding weggerasper – soos 'n wortel waarvan net die laaste groen stingelstukkie oorbly...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.