Ginger, Stella en Mbaks | Die kabinet se pronkerige onderpresteerders
Ginger gaan hang uit in Sandton in 'n tyd wat haar president by mense smeek om by die huis bly. Stella se lipstiek is eksie-perfeksie, maar sy kan nie hond haaraf maak in haar portefeulje nie. Dan is daar Mbaks met sy goue gangster-kettings, eienaardige brilletjies en daai een voet permanent in die mond. ANNELIESE BURGESS sê sy is nou moeg gelag vir die onderpresteerders. Is dit nie tyd om 'n swaap by sy naam te noem nie?

Deel
VAN die drie vat Ginger beslis die koek, maar Mbaks is kort op haar hakke. Stella moet nog baie leer, maar sy wys goeie vordering.
Kom ons begin met Ginger, oftewel Lindiwe Daphney Zulu. Sy is die minister van maatskaplike ontwikkeling in 'n land waar mense gras en skilpaaie (https://www.dispatchlive.co.za/news/2020-09-18-hunger-in-eastern-cape-at-war-zone-levels/) eet om aan die lewe te bly, waar hongersnood op plekke so erg is soos in 'n oorlogsone en waar Covid-19 die ekonomie al hoe dieper in die modder druk en mense van hulle karige inkomste beroof. In 'n land waar maatskaplike toelaes die dun pleister is tussen oorleef en hongersnood, sou 'n mens verwag dat 'n regering alles in die stryd sou werp om seker te maak dat juis hierdie een funksie uiters effektief uitgevoer word.
Thuma wie-nou-weer?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
JoernalisAnneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.