POLITIEKE NOTABOEK | Hou jou bek en luister as die ANC-base praat

PARTY BO DIE MENSE

POLITIEKE NOTABOEK | Hou jou bek en luister as die ANC-base praat

MAX DU PREEZ ontleed wat beteken uitlatings deur Jessie Duarte, een van die ANC se top-ses, oor demokratiese sentralisme en oor die Zondo-kommissie nou eintlik, en hoop teen alle hoop in dat die ANC gaan raaksien hoe hulle geliefde Kuba die vrye mark skielik op die ekonomie loslaat.

AS die voetsoldate eers vir die ANC gestem het, is hulle seggenskap tot met die volgende verkiesing verby. Die topleierskap van die party neem daarvandaan al die besluite en niemand durf dit bevraagteken nie.

Die ANC se verteenwoordigers in die parlement en in provinsiale en plaaslike regerings is aan Luthulihuis se wil en wense onderworpe eerder as aan dié van die Grondwet of die eed wat hulle met hulle inhuldiging afgelê het.

Die ANC leef, die ANC lei en enigiemand wat sy leierskap se integriteit bevraagteken, is teen-revolusionêr, anti-transformasie en wil die land, met die hulp van regter Raymond Zondo, verder in ’n neo-liberale gemors laat verval. Die staat is die ANC en die ANC is die staat...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.