Gaan die virus vir altyd met ons wees? En het ons ’n plan?

COVID-19: VRAE EN ANTWOORDE

Gaan die virus vir altyd met ons wees? En het ons ’n plan?

Suid-Afrika maak in die hardloop planne om met immunisasie te begin, want die speelveld het verander weens die variante van die virus. Hoe nou gemaak met die entstowwe? Wag en kyk, ekstra dosisse, verskillende dosisse of nuwes? Hoe het die fokus verskuif? ELSABÉ BRITS het die antwoorde gaan soek.

 1. Hoekom is die AstraZeneca-entstof nie doeltreffend nie, en wat gaan nou gebeur?

Aanvanklik was dié entstof baie doeltreffend, maar teen die variant B.1.351 (ook bekend as 501Y.V2) bied dit te min beskerming teen ligte en matige siekte (22%) om aan internasionale standaarde te voldoen.

Prof. Shabir Madhi, uitvoerende direkteur van die Universiteit van die Witwatersrand se entstof- en analitiese navorsingseenheid (Vida), het op 'n nuuskonferensie gesê dié en ander variante word wêreldwyd as 'n bedreiging gesien en hou “reusagtige implikasies vir die toekoms in”...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.