EK moet bieg: ’n Meisie soos ek voel tog ’n bietjie spesiaal as Msholozi sy hand op haar knie sit.
Veral as hy geklee is in daai sjiek swart langmouhemp met die geel motief wat hy deesdae so gereeld dra. (Hy het dit glo present gekry by ’n MK-veteraan wat in Huis Herfsblaar in Pretoria woon en nie besef het dis deel van die amptelike kamoefleerdrag vir die ouetehuise van die stad se jaarlikse paintball derby nie).
Maar eers: Hoe het dit gekom dat ek my op daardie Vrydagmiddag omring bevind het deur die keurige décor van die sitkamer in Jacob Zuma se landelike Zoeloe-Xanadu?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.