BRIAN MOLEFE het alles gehad.
Hy was ’n slim, innemende man met goeie konneksies. ’n Opkomende ster in die nasionale tesourie onder Trevor Manuel. Hy was bestem vir groot dinge in die openbare diens, en kon na voordelige posisies in die privaat sektor geskuif het as hy wou.
As ’n “brandslaner” in die regering het hy vinnig in die rangorde opbeweeg – van die tesourie tot die Openbare Beleggingskorporasie in 2003, waar sy sukses met die professionalisering van die organisasie sy ster selfs helderder laat blink het. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.