POLITIEKE NOTABOEK | Hoop en bid maar André de Ruyter saal...

GEGEWE PERD

POLITIEKE NOTABOEK | Hoop en bid maar André de Ruyter saal nie sy perd op

MAX DU PREEZ skryf oor Eishkom, Tony Leon se liberale geteem en die toekenning vir Beste Akteur in ’n Tragedie.

HET jy ’n slegte dag, week of jaar? Nee wat, ruk jou reg. Dink aan arme André de Ruyter en jy sal weet jou lot is glad nie so vrot nie.

De Ruyter is dié week 16 maande in die stoel as hoofbestuurder van Eskom. Ek was een van dié wat met sy aanstelling geglo het dat hy die man was wat uiteindelik die verrotting by ons energiereus sou stuit en sou sorg dat daar teen Maart 2021 nie meer beurtkrag is nie.

Soos ek hier skryf, hoop en bid ek my skootrekenaar se battery gaan hou tot die krag oor ’n uur weer aankom. Beurtkrag is toe nie iets van die verlede nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.