As jy Stellenbosch van Kayamandi se kant af met Birdstraat binne ry, bereik jy ná sowat ’n kilometer die eerste van twee verkeersirkels. Op die hoek aan jou regterkant, onder ’n groot ou eikeboom, staan daar ’n historiese gebou wat 30 jaar gelede ’n funky klein kroegie was.
Die plek se naam was De Eike, en in ’n stadium was dit nogal die spilpunt van ’n splinternuwe golf Kaapse rock ’n roll.
Dit het nie sommer net so gebeur nie. Die baas van die plaas was ’n knorrige, suinige ou tante wat aanvanklik niks wou weet van belhamels met elektriese kitare en dromme nie, en nog minder van toegangsgeld – newwermaaind ’n vaste fooi...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.