Valiant Swart

Musikant en skrywer

Valiant Swart is ’n musikant en skrywer van Onrusrivier. Hy het reeds sewentien musiek-albums uitgereik, asook twee liriekbundels en ’n rubriekbundel. Tans werk hy aan memoires, en aan sy 18de album.

Mense & Kultuur

Feesbulletjies, warm bier, koue tente

Mense & Kultuur

Drome en desibels van 30 jaar gelede

Mense & Kultuur
Gratis

My eerste lewendige musiekheld

Mense & Kultuur

Glory Days van skank en pyp en volspoed-koejawel

Mense & Kultuur

Die geboorte van Afrikaanse rock