Verdraagsaamheid moet nie met inklusiwiteit verwar word nie

RASSISME IN NEDERLAND

Verdraagsaamheid moet nie met inklusiwiteit verwar word nie

Sy is teleurgesteld dat Nederland, wat op soveel gebiede vooruitstrewend en vrydenkend is – wat aangedring het op gelyke behandeling vir alle Suid-Afrikaners – dit so moeilik vind om nou dieselfde vir eie burgers te doen, skryf ANESCA SMITH.

TOE ek my Nederlandse skoonfamilie vir die eerste keer ontmoet was ek senuagtig. Wat as my etniese agtergrond – 'n swart vrou van Suid-Afrika – tog 'n probleem is?

Midde die gesprek blaker ek die vraag dan ook uit.

Ná 'n paar oomblikke van stilte, antwoord my skoonbroer: “Die werklike probleem is die feit dat jy 'n Protestant is.” Waarna hy uitbars van die lag. Die familie het nog in die jare 90 laas die binnekant van 'n kerk gesien. Maar die boodskap was duidelik: Ons lewe nie meer in die 1600’s nie! Who cares?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.