POLITIEKE NOTABOEK | Bloedneus vir Ace en...

GEK WÊRELD

POLITIEKE NOTABOEK | Bloedneus vir Ace en gatomswaaier-toekenning vir Julius

MAX DU PREEZ skryf oor die oorlog oor die Openbare Beskermer binne die ANC, oor die EFF wat 'n tweegatjakkals na 'n kompliment laat klink, en oor Adam Habib se n-woord.

LANK lewe die eenheid in die ANC, lank lewe!

Só het dié week verloop:

Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, verklaar luid en openlik dat die ANC nooit in die parlement vir 'n ondersoek oor die bekwaamheid van Busisiwe Mkhwebane, die Openbare Beskermer, sou stem nie. Die ondersoek is 'n jaar gelede deur die DA aangevra...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.