×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
POLITIEKE NOTABOEK | Karma is ’n bitch, oubaas

DIÉ WEEK IN DIE NUUS

POLITIEKE NOTABOEK | Karma is ’n bitch, oubaas

MAX DU PREEZ skryf oor Jacob Zuma se hofdrama, Sihle Zikalala se dilemma en Tom Moyane se feeverhale.

EK het na die brose oubasie in die beskuldigdebank gekyk wat sag en stotterend onskuldig gepleit het en moes die versoeking weerstaan om te sê, ag sjym man.

Want hoe pateties Jacob Zuma ook al op 79-jarige ouderdom lyk, is wat ons nou in die hof sien afspeel, suiwer poëtiese geregtigheid; die einde van ’n loopbaan van 'n man wie se gierigheid, magsug, wanbestuur en korrupsie ons tot by die rand van 'n helse afgrond gebring het.

Vandag se kleuters gaan as volwassenes nog betaal vir die skade wat Zuma aan ons ekonomie, regeerkunde en openbare moraliteit aangerig het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.