Oor Jeremy vannie Elsies en die ‘bruindrein’ van Camissa-Afrikane

Oor Jeremy vannie Elsies en die ‘bruindrein’ van Camissa-Afrikane

Die Kaapse speurderbaas het ’n punt beet met sy verwysing na die uitroei van bruin kundigheid in die polisie, maar dié ‘bruindrein’ kom ook elders voor waar swart die nuwe wit geword het, skryf HEINDRICH WYNGAARD.

NEVILLE Alexander, 'n linkse en swartbewussyn-stem van gewete, moes die ding sien kom het.

Hoekom anders sou dié voorste intellektueel, anti-apartheidsaktivis, Robbeneiland-aangehoudene, taalkundige, opvoedkundige en (soos wat hy in die flapteks van sy versameling opstelle Thoughts on the New South Africageëer word) “profeet eerder as politikus”, téén voortgesette rasdenke gemaan het?

En waarom ook dié vraag: Of die voortsetting van ras-identiteite en rasdenke ooreenstemmend is met die nasiebou-doelwit van die realisering van 'n “nierassige” Suid-Afrika? Dit is ’n saak wat hy op Robbeneiland ook met oudpres. Nelson Mandela bespreek het, maar tata Madiba se eie denke was gegrond in die “veelrassige” fokus van die ANC wat steeds voorsiening gemaak het vir die “sosiale werklikheid” van vier “rasse” (“African” of swart, wit, bruin en Indiër)...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.