’n Blink nuwe geleentheid wink

DIE PRAAT IS VERBY; AKSIE HET BEGIN

’n Blink nuwe geleentheid wink

Ná jare se gepraat is twee belangrike besluite die een ná die ander verlede week bekendgemaak. En siedaar, privatisering het begin, skryf CAROL PATON.

EN daar begin privatisering toe eensklaps! 

Ná sewe jaar se gepraat oor die verkoop van ’n belang in die SAL en drie jaar se gepraat oor oopstelling van die elektrisiteitsverskaffingsbedryf aan mededingers, het die finale besluite taamlik plotseling Donderdag en Vrydag met twee bekendmakings die een ná die ander gebeur. 

Dit is ekonomies uiters belangrik dat liberalisering van die elektrisiteitsverskaffingsmark nie net privaat rolspelers in staat stel om elektrisiteit tot 100MW vir hul eie behoeftes op te wek sonder om vooraf ’n lisensie te bekom nie, maar ook dat hulle kan deurverkoop. Dit is die grootste enkele mikro-ekonomiese hervorming in jare en sal die elektrisiteitsmark soos ons dit nog altyd geken het, vir altyd verander. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.