POLITIEKE NOTABOEK | Cyril is ’n ‘Formule 1-bestuurder in ’n krok’

DIE WEEK IN POLITIEK

POLITIEKE NOTABOEK | Cyril is ’n ‘Formule 1-bestuurder in ’n krok’

MAX DU PREEZ skryf oor Gwede Mantashe se gedraaide arm, die ANC se elder statesmen wat begin stem dikmaak, Piet Spekskiet se tienling en 'n EFF-bevelvoerder op nyaope.

“Julle joernaliste geniet dit om Cyril [Ramaphosa] te kasty (chide) as alles in die land nie glad verloop nie. Sou julle vir Lewis Hamilton ook kritiseer as hy nie die Grand Prix wen nie, al weet julle sy kar het net op vier silinders geloop?”

Aan die woord is 'n ou ANC-strydros en Ramaphosa-lojalis. Ek het hom geskype, want ek wou oor Gwede Mantashe se bitterbek-uitlating praat dat Ramaphosa sy “arm gedraai” het om privaat kragopwekking makliker te maak.

(As my gesprek met die ANC-leier op die rekord was, sou hy die ANC-lyn gespin en gemeenplasighede kwytgeraak het. Anonimiteit en ons jarelange vertrouensverhouding het hom die vryheid gegee om meer openlik sy insigte te deel.)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.