Die vloek van Marikana het Ramaphosa steeds in ’n verlammende greep

NEGE JAAR LATER

Die vloek van Marikana het Ramaphosa steeds in ’n verlammende greep

Die Marikana-bloedbad van 2012 bly onafgehandelde sake vir Cyril Ramaphosa, en ’n meulsteen om sy nek, skryf BARNEY MTHOMBOTHI.

OP die begrafnisdiens van Winnie Madikizela-Mandela by die Orlando-stadion in Soweto drie jaar gelede het pres. Cyril Ramaphosa onthul dat hierdie anti-apartheidslojalis op haar 80ste verjaardag beloof het dat sy hom en Julius Malema na Marikana sou bring “om die wonde van die vermoorde mynwerkers se weduwees te genees”. Maar kort daarna het sy siek geword en is sy dood.

“Nou is jy weg,” het hy gesê. “Ek het agtergebly om alleen te gaan, maar sal deur jou gees gelei word.”

Ondanks talle beloftes moet hy egter nog daardie besoek aflê. Marikana bly onafgehandelde sake vir Ramaphosa – iets wat ’n meulsteen om sy nek is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.