POLITIEKE NOTABOEK | Oor Dikgewrig Rassie en Cyril Naidoo

POLITIEKE NOTABOEK | Oor Dikgewrig Rassie en Cyril Naidoo

MAX DU PREEZ skryf oor die Britte se probleme met 'n Boere-oorlogmonument en jingoïsme en sy irritasie met die white saviours.

AI, die liewe Britte sukkel darem om hulle verlede as 'n koloniale empire te verwerk. (Ek wil byvoeg: nes ons Suid-Afrikaners.)

In 1908 het die goeie burgers van Newcastle 'n monument ter ere van die dapper Britse soldate wat tydens die Anglo-Boereoorlog gesterf het, op die Haymarketplein laat oprig, 'n kolom 24 meter hoog met Nike, die Griekse godin van oorwinning, bo-op. In die volksmond staan die monument as die “Mucky Angel” bekend. Sowat 22,000 Britse soldate het in dié oorlog gesterf, 370 van hulle burgers van Newcastle.

Nou het die plaaslike owerheid besluit dié oorlog was 'n “colonialist enterprise” (https://www.express.co.uk/news/politics/1472182/labour-party-news-newcastle-city-council-boer-war-south-african-war-memorial) en moet herinterpreteer word...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X