Verstommende diversiteit in die wêreld van die anti-vaxxers

SPUIT KOM SOMS TE LAAT

Verstommende diversiteit in die wêreld van die anti-vaxxers

In die geledere van die corona-komplotsotte word enige fantasie werklikheid sodra dit deur jou politieke vyand bevraagteken word, skryf TOM EATON.

VERLEDE week het ek iemand ontmoet wat op 'n vreeslike geheim sit. Sy lewensmaat weet, maar sy vriende nie. Wat sou gebeur as hulle uitvind? Hy het sy kop geskud, hy kon homself nie eens die skande indink nie. Sy vreeslike geheim? Hy is ingeënt.  

Sedert sy bisarre bekentenis het ek gaan rondkrap op plekke op sosiale media wat ek gewoonlik vermy om die wêreld waarin 'n mens verstoot word as jy 'n verantwoordellike grootmens is te probeer verstaan (of minstens om ondersoek in te stel daarna). En ek moet sê, ek het 'n wêreld van verstommende diversiteit daar gevind. 

As jy deur die Facebook- en Twitterblaaie soek van die mense wat nie ingeënt wil word nie en van die passievolle anti-vaxxers, kom jy af op baie ryk wit mans wat wil hê die Kaap moet afstig, én op jong swart vroue wat passievolle ondersteuners van radikale ekonomiese transformasie (RET) is.  ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.