Dis nie sensuur nie, dis noodsaaklik

COVID-STRYD

Dis nie sensuur nie, dis noodsaaklik

Dis belangrik om waninligting oor Covid-19 en Covid-19-entstowwe op sosialemediablaaie aktief te bekamp, skryf die arbeidsreggeleerde JAHNI DE VILLIERS.

  • 20 Augustus 2021
  • Vrye Denker
  • 4 min om te lees
  • artikel 11 van 32
  • Jahni de Villiers

“... Sy’s my nuwe HERO!! ... Dankie dr. Susan Vosloo, jy en ander medici wat opstaan teen hierdie klug moet ’n medalje kry vir braafheid.”

“Dis so lekker om te lees dat 70% van die Comments nou meer teen die Jab is. In die begin was dit omgedraai!! & Well done Dr. Susan Volsoo (sic)!! Legend vrou.”

DIÉ aanhalings is slegs twee stukkies kommentaar uit nagenoeg 1,200 op die Facebook-blad van ’n vooraanstaande Afrikaanse publikasie. Dieselfde Facebook-blad het geen reëls met betrekking tot die tipe kommentaar wat gelewer kan word nie. Die kommentaar is gelewer in reaksie op ’n storie van ’n groep chirurge wat hulle van die hartchirurg dr. Susan Vosloo distansieer het nadat haar skokkend oningeligte en onverantwoordelike kommentaar oor Covid-19 en Covid-19-inentings aan die lig gekom het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.