Hoe om vriende te verloor

OM TE ENT OF NIE TE ENT

Hoe om vriende te verloor

Wat sou Dale Carnegie voorgestel het jy doen as gesprekke mik-mik na 'n argument oor Covid-19-entstowwe, wonder DEON GOUWS.

DIE beste benadering tot 'n argument is om dit te vermy. Toon respek vir 'n ander persoon se opinies. As jy verkeerd is, erken dit vinnig en met oorgawe. Wees 'n goeie luisteraar. Maak die ander persoon gemaklik met dit wat jy voorstel. Moenie kritiseer of oordeel of kla nie.

Herken jy hierdie sinsnedes? Indien wel, aanvaar ek jy het Dale Carnegie se boek van 85 jaar gelede, How to Win Friends and Influence People (1936), gelees.

Gegrond op hierdie beginsels sal Carnegie se hedendaagse dissipels waarskynlik gesprekke om die etenstafel vermy as dit kom by onderwerpe soos Donald Trump, Brexit, die rol van die Fed, goud, tegnologiebeleggings in China, Kaapse onafhanklikheid, Universele Basiese Inkomste en Rassie Erasmus. Asook die Covid-19-entstof, uiteraard...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X