Al die feite wat jy nodig het om mites oor Covid-entstowwe die ...

MET SKAKELS NA GELOOFWAARDIGE STUDIES

Al die feite wat jy nodig het om mites oor Covid-entstowwe die nek om te draai

Wonder jy oor veiligheid, moontlike newe-effekte, of dit jou DNS gaan verander, of jou siek gaan maak? ELSABÉ BRITS gee antwoorde op hierdie en ander vrae.

Is die entstowwe eksperimenteel en ongetoets?

Prof. Hannelie Meyer, hoof van die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Inenting en Immunisering (Savic) en hoof van die land se veiligheidskomitee oor entstowwe, sê alle entstowwe gaan deur al drie kliniese fases van toetsing voordat dit vir openbare gebruik goedgekeur word.

Dit is baie belangrik vir die publiek om te weet: Vir die Pfizer-entstof het meer as 43,500 vrywilligers aan die kliniese proewe deelgeneem, en vir Johnson & Johnson was daar 44,000...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X