×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Die Groot Griep: Vergete stemme se stories van seer herleef

AS DIE ‘LYKE’ SKREE

Die Groot Griep: Vergete stemme se stories van seer herleef

Net meer as ’n eeu gelede het die “Driedaggriep” 350,000 Suid-Afrikaners in slegs ses weke uitgewis. Nou is daar ’n stem aan dié verskrikking gegee danksy ’n boek wat die verhale van oorlewendes deel, vertel ELSABÉ BRITS in Vrye Weekblad se uitgawe van 19 April 2019.

DAAR is op hele huishoudings afgekom wat dae lank dood in hul beddens gelê het. Perdewaens het deur die strate gery met die dooies in komberse toegedraai om hulle in massagrafte te gaan begrawe.

Mense het medisyne gedrink wat geen snars gehelp het nie, hoewel hulle dit nie geweet het nie. Baie het waar hulle in lang toue by depots oor die hele land vir sop, brood of melk staan en wag het, op die plek dood neergeslaan.

Dít was die Swart Oktober van 1918...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.