Joan Hambidge, die muse en haar masker

GEEN KOMPROMIEË

Joan Hambidge, die muse en haar masker

Joan Hambidge – digter, literator en satiriese rubriekskrywer – laat niemand koud nie. Of sy irriteer jou, of sy laat jou lag, of sy laat jou nadink. Sy sê sy gee maar net haar mening. Hierdie onderhoud van INA VAN DER LINDE met Hambidge is in Vrye Weekblad van 16 September 1993 gepubliseer, toe televisie nog rede tot kommer en sosiale media 'n onvoorstelbare verskynsel was.

  • 23 Junie 2021
  • Mense & Kultuur
  • 7 min om te lees
  • artikel 7 van 8
  • Ina van der Linde

'N KWARTIER vroeër as afgespreek, stap ons by die restaurant in Kloofstraat, Kaapstad in. Joan Hambidge sit reeds by die tafel in die hoek, rug teen die muur.

Dis Saterdagmiddag en sy't nie die strikdas aan waarmee ons haar altyd op foto's sien nie. Vandag het sy 'n bruin leerbaadjie aan by 'n bruin-bont hemp, denim en swart toeryg-leerskoene soos wat tieners en studente dra.

Skoongeskrop, ronde brilletjie op, hare kortgeknip soos 'n skooldogter Iyk die senior lektor in Afrikaans aan die Universiteit van Kaapstad (UK) jonk, onskadelik en (doelbewus?) onopvallend...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.