‘Unbecoming’ ontlok vuige heksegeskater

PADKAART MET RIGTINGWYSERS EN WAARSKUWINGSTEKENS

‘Unbecoming’ ontlok vuige heksegeskater

Joanne Fedler se jongste boek wys ’n gemanikuurde middelvinger vir die patriargie, wat deur die eeue graag vir vroue preek en voorskryf oor hul eie lywe. En dis vol interessante feite, wetenskapbrokkies en teorieë. DEBORAH STEINMAIR vertel.

Het jy al gehoor van Joanne Fedler? Sy het aan Wits regte studeer en daarna aan Yale. Haar eerste boek, The Dreamcloth, is benoem vir die Sunday Times-fiksieprys.

Haar jongste boek, Unbecoming, is een van Penguin se nuwe publikasies, met die lokreël: “There are secrets in the wild country they call midlife.”

Soos die skrywer is die verteller, Jo, in Suid-Afrika gebore en het sy en haar man na Australië geëmigreer. Sy is in haar middel-50's, haar kinders is volwasse, maar woon steeds tuis. Toe hulle klein was, het sy hulle oorlaai met liefde, maar nou het hulle vreemdelinge geword. Haar mening oor moederskap: “You’re caught in another person’s life cycle, their childhood, school years, teen angst and adult decisions. You get to be an extra in someone else’s story ... If you’re not giving up your life for your kids, you’re not doing your job.”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.