Mantashe oor krag-ommeswaai: ‘Ek was g’n teensinnig’

‘DIT WAS EINTLIK MY IDEE’

Mantashe oor krag-ommeswaai: ‘Ek was g’n teensinnig’

Die minister van minerale en energie het ’n paar vrae van CHRIS BARRON beantwoord oor pres. Cyril Ramaphosa se onlangse aankondiging dat die perk op die onafhanklike opwekking van elektrisiteit van 10MW tot 100MW opgestoot gaan word.

  • 23 Junie 2021
  • Nuus & Politiek
  • 3 min om te lees
  • artikel 4 van 8
  • Chris Barron

Is jy gelukkig met die besluit?

Ek is ’n gedissiplineerde persoon van die organisasie. Wanneer ’n besluit geneem word, is dit bindend op my.

Waarom was jy so gekant daarteen?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.