Ruimteverkenning: Hoe raak dit my en jou?

GELD WAT STOM IS, MAAK (NIE) REG WAT KROM IS

Ruimteverkenning: Hoe raak dit my en jou?

Terwyl skatryk sakemanne planne maak om die mensdom op ander planete te vestig, vergaan daar letterlik honderde duisende van hierdie einste mensdom op Moeder Aarde van hongerte en armoede. Maar is ruimteverkenning werklik net geld mors en ’n stokperdjie vir die superrykes, of kan Jan Alleman ook daarby baat vind? MARGARETE HEESE oorweeg die antwoorde.

DIE groot bande van die rooi Chevy Silverado neurie kommervry oor die Interstate 10 wat eindeloos oor die grasvlaktes strek. Die strooigeel vlaktes word kompleet met Karoo-agtige koppies onderbreek.

Ek en my swaer het vroegoggend op 17 Oktober 2018 by El Paso op die grens tussen Mexiko en Texas weggetrek met die hoop om 195 km verder by Van Horn vir ontbyt te stop.

By Mom’s Kitchen in Van Horn ontvang Oscar en Maggie ons gul. Hul nederige huis is netjies en die oopplan-voorkamer-en-kombuis gesellig as restaurant ingerig...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.