“HY’T die polisieman dáár geskiet. Twee keer. In sy motor.”
Aan die woord is die Durbanse advokaat Don Thompson, wat in 1960 die psigopaat en moordenaar Alfred Wanka tydens sy verhoor voor regter Holmes verdedig het. Holmes het hom die doodstraf opgelê.
Dis die somer van 1977, en ek pols Thompson oor die saak terwyl ons van die Royal Natal-seiljagklub vlak langs ons kamers af deur die hawe draf. So in die draf beduie Thompson met sy arm na die Bluff, oorkant die hawe, waar Wanka ’n polisiebeampte koelbloedig doodgeskiet het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.