KLIP IN DIE BOS | Zille: Dis oor blindheid vir ANC se ware...

ZILLE WAT DIE WIND LAAT WAAI

KLIP IN DIE BOS | Zille: Dis oor blindheid vir ANC se ware aard dat media die bal misslaan

Jare se heftige kritiek op die DA is gegrond op die misplaaste idee dat die ANC ’n goedaardige organisasie met ’n paar vrot appels is, skryf HELEN ZILLE.

  • 17 September 2021
  • Vrye Denker
  • 5 min om te lees
  • artikel 4 van 33
  • Helen Zille

DAAR is ’n boek wat wag om geskryf te word wat vergelyk hoe die DA se eie ontleding van gebeure onder 27 jaar van ANC-regering verskil van die dominante Engelstalige media se interpretasie in daardie stadium.

Met alles van die fasade van bemagtiging, kaderontplooiing en staatskaping tot by talle ander kwessies kan ek nie dink aan selfs net ’n enkele geval waar die Engelse media reg was en die DA verkeerd nie. Ek het dit al as vanselfsprekend begin aanvaar dat as die Engelse hoofstroom-media ons teengaan, ons iets reg doen. En omgekeerd.

In die politiek is daar gevolge as jy verkeerd is, maar vir kommentators nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.