KLIP IN DIE BOS | Is dit mense se grondwetlike reg om stupid te ...

OMGEKOOS

KLIP IN DIE BOS | Is dit mense se grondwetlike reg om stupid te wees?

Ja, dit is, ongelukkig, skryf KOOS KOMBUIS, wat soms dink hy behoort eintlik saam met die anti-vaxxers te betoog.

EINTLIK behoort ek saam met die anti-vaxxers te marsjeer, al stem ek nie met hulle saam nie, want ja, dit is hulle reg om te glo wat hulle glo. Jean-Jacques Rousseau en al daai.

En boonop vertrou ek nie politici nie.

Politici is dol daaroor om mense te beheer. Hier het hulle nou ’n kans uit die hemel om ons almal te hiet en gebied, om ’n nuwe apartheid te skep, en voor jy jou kan kry, het jy ’n wêreldstaat wat op almal spioeneer en vir almal voorsê wat om te doen...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.