METAANGASVRYSTELLINGS (https://pastres.org/2021/10/29/climate-change-we-need-to-talk-about-methane/) en spesifiek beeste wat winde opbreek word druk bespreek by COP26 Glasgow. Die Global Methane Pledge, (https://ec.europa.eu/commission/presscorner/detail/en/IP_21_4785)wat deur Amerika en die Europese Unie gelei en nou deur talle lande onderteken word, mik daarna om metaangasvrystellings teen 2030 met 30% te verminder. Dit word beskou as ’n kortpad na vinnige resultate in die stryd om globale verhitting te verminder, maar het groot implikasies vir lewendehawe-produksie.
Beeste en ander veediere het een van die varke in die klimaatsveranderingverhaal geword. Sommige navorsers meen tot 14.5% van alle vrystellings wat uit menslike aktiwiteite voortspruit, is direk en indirek van lewende hawe afkomstig. (https://www.fao.org/publications/card/en/c/030a41a8-3e10-57d1-ae0c-86680a69ceea/) Daar is 'n wye aandrang op radikale verandering in die produksie en dieet van dié diere om die klimaatchaos te help verlig. Maar watter diere, en waar?
In ’n nuwe verslag, (https://pastres.org/livestock-report/) waarvan ek ’n medeskrywer is, wys ons daarop hoe belangrik dit is om tussen produksiestelsels te onderskei wanneer metaangasvrystellings onder bespreking is...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.