Stemdag: Hoor my lied

HOOR MY STEM

Stemdag: Hoor my lied

Politici en politieke ontleders se opinie oor hoe en hoekom mense stem of behoort te stem is legio. MICHÈLE MEYER het gehoor wat Pretorianers dink toe sy op 1 November haar stem daar uitgebring het.

DIS vroegdag. Pretoria se strate trek houding met lanings pers boë wat oor die pad rakertjie speel. Ek ry oos, stemlokaal toe.

Die plaaslike popgroep Goldfish se 2020-treffer “Everything is Changing” speel. Laat dit ’n teken wees. Dis omtrent tyd.

Ek is vroeg, maar die stembriewe laat. Voor my is die ry gelukkig korterig. Die riemtelegram laat wiel. “Ons gaan staan tot negeuur,” mopper iemand. ’n Party-verteenwoordiger verduidelik vir die langer-rekkende ry: die briewe is op pad. Miskien so 20 minute...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X