AS Eugène Terre'Blanche nog gelewe en die AWB nog bestaan het, sou hy met hulle ook in alliansie gegaan het as dit sy party gepas het, sê die Patriotic Alliance se Gayton McKenzie.
“G”, soos sy volgelinge hom noem, is groot en luidrugtig in lyf en daad. Hy het vir die DA se grootste enkele nederlaag in hulle bestaan gesorg toe die DA se stemme in Eldoradopark in Johannesburg van 78% na 20% gesak en die PA 61% steun gekry het.
“Ek doen besigheid met rassistiese wit mense, hoekom nie politiek nie?” vra hy...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.