DIS NOU WAARAGTIG TYD OM IN TE KOM
‘Squid Game’: oor kinderspeletjies en grootmensgeweld
Op ’n aaklige misdaadtoneel wat hy as verslaggewer beleef, verlang JO PRINS na sy ma se roep en sy pa se beroemde tweevingerfluit wat hom summier na die veiligheid van die huis sou gebied.

Deel
toe ons klein was, het ons toktokkie in die buurt gespeel.
deur die dag het ek en carl traut in die ou opstal van vredelust in bellville skaduweemannetjies gespeel, maar het baie gou verveeld geraak want oor die noenmaal was al wat ons werklik kon doen net sit in die reuse-moerbeiboom en eet en eet.
met pers hande en monde en klere waaroor ons gatvelle later gaan brand, het ons opgegee en koejawels gaan soek. soms het ons dennenaalde in hope in die loop van die riviertjie gegooi sodat ons later met die opgedamde water die sloot kon afry tot die uitloop in die tonnel onder die hoofpad...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Jo Prins
JoernalisJo Prins is 'n vryskutjoernalis en boekeredakteur van Johannesburg.