Toe ‘Sexcelsior’ wêreldnuus geword het

VERBODE LIEFDE

Toe ‘Sexcelsior’ wêreldnuus geword het

DANA SNYMAN skryf oor die gebeure in die 1970’s toe die Ontugwet net ’n papiertier op ’n Vrystaatse dorpie was – en oor hoe die verlede steeds nie dood is vir die slagoffers van daardie wet nie.

EERS wil hy nie veel sê oor wat hier op Excelsior in die Vrystaat gebeur het nie. Dit is verby. Vyftig jaar gelede al. Hulle wil dit vergeet.

“Dit was ’n slegte tyd daai.” Thys Wessels skud sy kop. “En tog, as dit nou gebeur, sal dit niks gewees het nie. Nou is dit normaal. Kyk maar na die sepies op die TV.”

Oom Thys praat van die tyd toe hierdie dorpie van hulle, so 110km noordoos van Bloemfontein, wêreldnuus was. In 1971. ’n Tyd toe mense gespot en gesê het dit moet Sexcelsior wees, nie Excelsior nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X