Boekbedonnerd #30 | Gertrude die genie, ’n gek kultus, roadtrip ...

LAAT ONS LEES!

Boekbedonnerd #30 | Gertrude die genie, ’n gek kultus, roadtrip met ’n reeksmoordenaar, en Galgut wen

Hierdie week kies DEBORAH STEINMAIR van spanningsverhale tot skinderstories wat jou nekhare sal laat rys, maar ook jou tone sal laat krul van pure leesplesier. ELNA VAN DER MERWE praat met prof. Abdulrazak Gurnah, wenner van die Nobelprys vir letterkunde, en sê sy's bly dat Damon Galgut haar eens en vir altyd 'n pit gewys het. GIELIE HOFFMANN gee sy indrukke van Galgut en sy wenboek.

Damon Galgut wen die Booker-prys vir 2021

“It's changed my life and please know that I am really, profoundly, humbly grateful for this.”

Damon Galgut het baie rede om dankbaar te wees vir die Booker-prys van 2021 wat hy gewen het nadat hy vir die derde keer die kortlys gehaal het. Benewens die £50 000 gaan The Promise nou herdruk word...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X