Die leier wat kón jammer sê, is dood

FW DE KLERK

Die leier wat kón jammer sê, is dood

FW de Klerk se afskeidsvideo het ELMIEN DU PLESSIS tegelyk hartseer en kwaad gemaak én jammer vir die voormalige president laat voel.

“FW DE KLERK is dood,” sê ek vir my oudste. “Is dit ’n goeie ding?” vra hy.

“Dood ís net, dis nie goed of sleg nie. Maar ek voel verskillende goed oor sy dood.”

Dit is vroeg in die oggend en die nuusberig is so pas klaar oor die radio in my kind se kamer. Ek is eintlik nuuskierig om sy opinie oor die dood van De Klerk te hoor...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.