Suid-Afrika, waar kiesers diegene wat hulle mishandel bemin
SA SE HART

Op plekke op die platteland ly mense swaar weens verwaarlosing, maar hulle het in die verkiesing gestem om die lyding te verleng, skryf JUSTICE MALALA.
SOMS, in die lewe en in die politiek, moet ’n mens erken dat daar baie is wat ons nog nie oor die mens se hart weet nie. Ek gaan nie probeer om ’n tendensontleding te doen van sommige van die uitslae van die plaaslike verkiesings nie. Ek gaan net kyk na ’n paar munisipaliteite en wonder oor die menslike hart en brein.
In Junie het die suiwelmaatskappy Clover aangekondig dat hy sy kaasfabriek, die grootste een in die land, van Lichtenburg in Noordwes na Queensburgh in KwaZulu-Natal gaan skuif. Minstens 3,000 werksgeleenthede is dus vir Noordwes verlore.
“Jare lank het die fabriek in Lichtenburg krag- en wateronderbrekings ervaar en die infrastruktuur rondom die fabriek is nie deur die munisipaliteit onderhou nie,” het Clover gesê. “Dit het produksie negatief geraak, want ’n ononderbroke proses is nodig, en dis nie meer haalbaar vir die besigheid om in Lichtenburg te wees nie.”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Justice Malala
RubriekskrywerJustice Malala is 'n politieke kommentator, bekroonde joernalis en skrywer.