×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Nuwe minimum loon: Kom ons stap in ’n huiswerker se skoene

TER WILLE VAN OORLEWING

Nuwe minimum loon: Kom ons stap in ’n huiswerker se skoene

Daar word voorgestel dat die minimum loon vir huiswerkers vanjaar aan die nasionale minimum loon gelyk gestel word, maar daar is klagtes dat dít nog meer werksverliese sal meebring en dat ’n verhoging hoër as inflasie die sukkelende ekonomie duur te staan sal kom. ANNELIESE BURGESS bekyk die saak met 'n denkoefening.

Vroegoggend, soms al lank voor seweuur, kom die eerste vroue (en mans) aan. Sommige sou die drie kilometer van die Spar af gestap het – die meeste taxi’s na ons woonbuurt stop daar. Ander sou langs die pad ’n lift gekry het van mense wat kinders by die skool gaan aflaai het. Daar is ook ’n private taxi of twee wat groepe mense by die ingang aflaai.

’n Groepie mans vang ’n rokie teen die heining van die sekuriteitshokkie. Daar word heen en weer gegroet en geselsies gemaak voor almal begin afsuiker na die huise en tuine waar hulle werk. Laat vanmiddag sal almal weer hier op die hoek bymekaar kom. En dan begin die uittog, terug huis toe. Lifts bedel. Stap. Taxi vang.

Ons sleep die verlede saam..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X