Is ’n SA joernalis die berugte Q?

NIE MEER ANONIEM

Is ’n SA joernalis die berugte Q?

Ja, sê twee afsonderlike linguistiese ontledings – hy het ‘eintlik 'n leidende rol gespeel’ in die skryf van die gevaarlike samesweringsteorie-nonsens, skryf TOBY SHAPSHAK.

“IS Paul Furber regtig die ou agter die QAnon-samesweringspul?" Dis wat die Suid-Afrikaanse tegnologiegemeenskap nou weer vra.

Die hele wêreld was geskok toe dié tegnologiejoernalis van Johannesburg in September 2020 in die podsending Reply All (https://gimletmedia.com/shows/reply-all/llhe5nm) geïdentifiseer is as een van diegene wat 'n integrale rol in die ontstaan van QAnon gespeel het.

En verlede week het The New York Times (https://www.nytimes.com/2022/02/19/technology/qanon-messages-authors.html) geskryf:  “Two teams of forensic linguists say their analysis of the Q texts shows that Furber, one of the first online commentators to call attention to the earliest messages, actually played the lead role in writing them."..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.