’N OU in ’n kroeg in Weltevredenpark sê nou die dag miskien is dit die verkeerde tyd vir ’n liberal Democrat in die Withuis. Ek sê toe as Joe Biden ’n liberal is, is ek Liberace en Jeffrey Dahmer was ’n vegan.
Een van die groot raaisels van ons tyd is dat mense dink ek hou van Joe Biden omdat ek Trump verpes. Daai omie in beheer van die blou knoppie? Ek bedoel, komaaaaaan.
Die blou knoppie is die een wat hy druk wanneer hy lus raak vir koffie in die Oval Office, waar die rooi knoppie ook geleë is. Die rooi knoppie is die een waarmee hy in ’n verdwaasde oomblik, die enigste soort oomblik wat hy ervaar, die mensdom per ongeluk kan uitwis as iemand te stadig is met sy koffie. En wat word dan van die arme troeteldiere?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
’Sop vir Greta en Cupido se verskuilde agenda