Kom ons drink ’n dop op drie jaar, 201 uitgawes en 998 nuusbriewe!

ONS IS ANDERS

Kom ons drink ’n dop op drie jaar, 201 uitgawes en 998 nuusbriewe!

Die nuwe Vrye Weekblad vier hierdie week sy derde bestaanjaar. Dis 'n wilde en woeste perd wat ons opgesaal het, skryf ANNELIESE BURGESS, maar 'n wonderlike een.

EK en Adri Kotzé sit by 'n houttafel op die sypaadjie voor die Kimberley-hotel in Kaapstad se Roelandstraat met twee glase van die kroeg se huiswyn. Dis kort voor middernag op Woensdag 3 April 2019.

(Goed, eintlik is dit 'n bottel wyn en ons wonder hoe ons die res daarvan in ons huurwoonstel oorkant die pad kan kry. Ons moet by ons rekenaars kom, want dis minder as 30 uur voor ons eerste uitgawe live gaan en 'n vrag werk wag.)

Adri is hier uit Londen, ek uit Oos-Londen. Ons is bewerig van vrees, adrenalien en koffie. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.