×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Kom ons kweek groente op die grond onder ons voete!

GROEI DIE KOS WAAR DIT NODIG IS

Kom ons kweek groente op die grond onder ons voete!

Joe Nkuna wroeg en kla nie net oor voedselsekerheid nie, hy maak 'n plan, soos om kool op sypaadjies te plant. Kom ons maak hom die president, sê SUE DE GROOT.

DIE voorspellings van stygende kospryse het my laat dink aan Europese lande waar 'n “nulkilometer"-kosmark steeds in omtrent elke dorpie en nedersetting bestaan. 

Volgens die Initiative et Développement Citoyen (IDC), 'n Franse koöperatief wat volhoubare ontwikkeling bevorder, is die belangrikste kenmerk van 'n nulkilometer-kosmark: “ 'n kort afstand tussen waar die kos geëet word en waar dit geoes word, wat beteken dit gaan nie deur globale handelskettings nie. 'n Produk kan 'n nulkilometer-produk genoem word as dit minder as 100 km vervoer is en ekologies en organies gekweek is".

Hoe korter die afstand wat kos vervoer moet word, hoe goedkoper is dit in die winkel. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X